top of page
7.png

Testimonials

Mooiste Chantellie * Graag wil ek net vir jou sê, DANKIE! Ek wou nog altyd n boudior shoot doen was net te bang en te ongemaklik en nie geweet wat om te verwag nie! Wel.... jyt dit reg gekry! Ek was so gemaklik en het nie eenkeer gevoel dus bietjie te weird nie! Nie net is jy baie Profesioneel nie - maar - Jy's n awesome mens met die mees plat op die aarde persoonlikheid! Jy laat mens so gemaklik voel, jy word so deel van mens se lewe in daai kort rukkie - van baie ernstige 'Poses' - tot uit my maag lag - tot amper in trane! het jy my dag gemaak en die mooiste fotos geneem! Jy mag maar ek sal weer en weer terug kom na jou toe! xXXx Dankie vir jou tyd en jou geduld! Jy mag maar fotos neem - Dankie baie ♡♡♡

Beste, beste, beste fotograaf!!! Sy maak mens so gemaklik voel voor die kamera en is altyd bereid om die ekstra te stap.

Dankie dat jy ons mooiste Trou dag vas gevang het met jou lens, ons kon regtig nie vie beter fotograaf gevra het nie.

Ek Sal haar vir almal aanbeveel.

Love Love Love Obsession SA en Chantelle !! Amazing mooi fotos!! Ons is verlief op ons trou album !! Vreeslike goeie diens en haar fotos is die beste!! Ons sal haar vir almal voorstel !! En haar oor en oor weer gebruik!!

Ek het Obsession Photography gebruik vir my boudoir shoot. Ek het in die skaam gevoel, sy was ongelooflik ek was gemaklik sy het my soo goed oor myself laat voel. Sy was ongelooflik beste van alles my ma het dit gelove.

As jy op trou staan, ek stel voor kontak haar dit is die beste geskenk om vir jou verloofde die dag op julle troue te gee. Dankie Dame jou werk is n gawe van God

Baie dankie vir ons ongelooflike foto's. Ons is van voor af verlief op ons troudag na ons die foto's gesien het. Jou foto's is so natuurlik en jy het ONS vas gevang in elke foto; niks voorgee of stywe foto's nie. Dankie dat jy die ervaring vir ons so maklik en lekker gemaak het! Mense sê altyd dat jou foto's is al wat jy oorhet an jou troudag en ek is so dankbaar vir elke oomlik wat jy vir ons vas gevang het

Chantelle, dankie vir jou tyd geduld en aandag jy het werklik die daggie vir my en die kinders baie spesiaal gemaak. Dankie dat jy hulle so gemaklik laat voel het voor die kamera soos regte modelle. Kan regtig nie wag vir die finale fotos nie jou liefde vir jou werk straal uit in jou fotos weereens dankie jou fotos is amazing!

Dankie vir die ekstra geduld met ons seuntjies... sien uit na die fotos! Baie dankie!*

Chantelle, Jy't al ons verwagtinge oortref! Dankie dat j iets so eenvoudig gevat het en dit so stunning gemaak het. Dit was presies ons kriteria toe ons n fotograaf soek vir ons belofte dag, iemand wat n oog het vir die klein detail Ons is so bly ons het jou gekies om die journey saam ons te deel Jou werk is stunning

Chantelle het n passie vir haar werk en daai passie trek deur na die kliente toe. Sy laat jou gemaklik voel... Haar fotos is beeldskoon... As jy n pragtige foto wil he wees gerus deel van Obsession Photography jy sal n obsession kry vir fotos

10/10 vir Chantelle en haar span!! Hulle ons wildste verwagtinge oortref en ons troudag perfek vas gevang!! Julle is die beste

The best photographer ever! You can see when someone loves their work! Her photos tells a story and the results are fantastic. Very professional and a pleasure to work with.

What an amazing experience!!! From our engagement shoot to our wedding till our maternity shoot. Stunning pictures. You can feel the love just by looking at the picture. Chantelle did an amazing job!!! She is so passionate about her photography. You can clearly see that she is focused and does her research before an event. She captures all the emotions as well as moments. Thank you so much Chantelle for making our best memories last forever.

Chantelle, thank you so much for capturing such a big moment for us. Our 10 year wedding anniversary. I wanted a more modern look and wow you definitely captured it! Not only do you always make us feel relaxed, but you have such a big talent with getting us set up with a good pose. This is my second shoot with you and I will definitely do more photoshoots with you. Thank you for always being so friendly!

Ek sal elke Bruid voorstel om Obsession Photography te gebruik. Chantelle jy is regtig goed in wat jy doen. Ek en my man is baie gelukkig met ons fotos. Jy het my so gemaklik en kalm laat voel op my groot dag. Jy is regtig n blessing in die werk wat jy doen.

 

(Translated by Google) I would suggest every Bride to use Obsession Photography. Chantelle you are really good at what you do. My husband and I are very happy with our photos. You made me feel so comfortable and calm on my big day. You are truly a blessing in the work you do.

Wow elke keer wat ons fotos neem is ek uit die veld geslaan. Jy is die beste in wat jy doen. Altyd vriendelik en geduldig as die manne nie wil saam werk nie. Weereens baie baie dankie Chantelle

Uitstekende mens, profesioneel, stunning fotos, harde werk, passie vir dit wat jy doen. Baie dankie vir alles Chantelle. Jy het ons dag besonders gemaak. Beslis nie die laaste keer wat ek gebruik maak van jou en jou kamera nie. WOW WOW WOW!!!!

bottom of page